出售, PRICE ON APPLICATION
南非
楼盘类型 : 地皮
楼盘设计 : N/A
建筑面积 : N/A
占地面积 : N/A
卧室 : 0
浴室 : 0
浴室(企缸) : 0
MLS#: N/A
楼盘简介
Plaas in Vanrhynsdorp Distrik. Thirty kilometers east of Bitterfontein, forty-five kilometers southwest of Kliprand and one hundred kilometers north-northwest of Vanrhynsdorp. Grootte: 6257 hectares Veldtipe: Bossieveld met grasse in berge en rante. Vlateveld, ranteveld en bergveld. Daar is 'n ou huis op plaas kort aandag. Daar is geen Eskom krag nie wel 'n vijf kVA kragopwekker twee store, groot afdak, twee arbeidershuise, skeerhuis/voerstoor, drie veehanterings fasiliteite, strategies versprei. twee laai fasiliteite. Hele plaas is jakkalswerend omhein, gepak met klip en gedeeltelik geëlektrifiseerd. Agt-en-twintig kampe, kampheings wissel van drie voet/tien drade tot vier voet/twaalf drade. Sommige kleiner kampe is drie punt vyf voet/tien drade. Een gronddam en dertien boorgate, waarvan ses toegerus is met wind en een met sonpompe. Water is neutvars, alhoewel paar van die ouer gate effe brak is. Waterinrigtings in alle kampe, behalwe twee bergkampe wat oorwegend in die winter bewei word wanneer daar genoegsame vog in die weiding aanwesig is en die vee nie van die suipings gebruik maak nie. Alle heinigs is in goeie toestand, sommige heings is betreklik nuut gespan.
更多
处于南非的“Bitterfontein, 8200, South Africa”是一处南非出售地皮,PRICE ON APPLICATION0。这个高端的南非地皮共包括0间卧室和0间浴室。你也可以寻找更多南非的豪宅、或是搜索南非的出售豪宅。