Bitterfontein, WC, 8200, South Africa (tham khảo)

Bán, ZAR 9,000,000


Loại bất động sản : Đất trống

Hình thức bất động sản : N/A

Diện tích xây dựng : N/A

Diện tích đất : N/A

Phòng ngủ : 0

Phòng tắm : 0

Phòng tắm : 0

MLS#: N/A


Mô tả bất động sản

Plaas in Vanrhynsdorp Distrik.
30km Oos van Bitterfontein, 45km Suidwes van Kliprand en 100km Noord-Noordwes van Vanrhynsdorp.

Groote: 6257ha

Veldtipe:
Bossieveld met grasse in berge en rante. Vlateveld, ranteveld en bergveld.

Daar is 'n ou huis op plaas kort aandag.
Daar is geen eskom krag nie, wel 'n 5kva kragopwekker
2 store, groot afdak, 2 arbeidershuise, skeerhus/voerstoor, 3 Veehanterings fasiliteite, strategies versprei.
2 laai fasiliteite.
Hele Plaas is jakkalswerend omhein, gepak met klip en gedeeltelik geëlektrifiseerd.

28 kampe, kampheings wissel van 3 voet/6drade tot 4 voet/8drade. Sommige Kleiner kampe is 3.5 voet/10drade.

1 Gronddam & 13 Boorgate, waarvan 6 toegerus is met wind en 1 met sonpmpe. Water is neutvars, alhoewel 'n paar van die ouer gate effe brak is. Water inrigtings in alle kampe, behalwe 2 bergkampe wat oorwegend in die winter bewei word wanneer daar genoegsame vog in die weiding aanwesig is en die vee nie van die suipings gebruik maak nie.
Alle heinings is in goeie toestand, sommige heinings is betreklik nuut gespan.
hơn
Bitterfontein, WC, 8200, South Africa, Nam Phi is a Nam Phi luxury Đất trống listed bán ZAR 9,000,000. This high end Nam Phi Đất trống is comprised of 0 bedrooms and 0 baths. Find more luxury properties in Nam Phi or search for luxury properties bán in Nam Phi.